Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.
"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."
"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."
"Ek gaan vir seker weer Oos-Londen besoek. Strande is skoon, vriendelike mense en waarde vir geld."
"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."
"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"
"Is was a pretty town with an old history. Today it is pretty run down and unkempt."
"Die Pioniers Restaurant is sentraal en osn verblyf was ook naby die Merino skaapsraadsgebou. Ons kom beslis weer en weer."
"Baie meer om te doen as wat ek verwag het! Lieflike staproetes met die mooiste natuurskoon!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Settle Inn Self-catering Accommodation"Lovely dunes and beaches and activities for children. Many game parks both Sanparks and private parks. Lovely hills and green areas for walking and picnicking. Arts and crafts to visit."
"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "
"Vriendelike mense and dorp is redelik skoon. Dorp self niks om oor huis toe te skryf nie, maar het 'n paar uitstekende argitektoniese geboue wat redelik bewaar gebly het. Was 'n goeie oornag-bestemming."
"Puik kuierplekke in die dorp en 'n besoek aan die Vallei van Verlatenheid is 'n moet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sharwood Place"Die vriendelike stad met al die vakansie-verwagtinge."