Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Dit is 'n rustige plek met net 'n paar huise, glad nie besig nie. Humansdorp is nie te ver nie, as jy 'n paar goedjies wil koop."
"Ek is mal oor Graaff-Reinet. Daar is ongelooflik baie goed om in die omgewing te doen en te sien. Wil beslis iewers vir 3/4 dae daar oorbly en regtig die dorp verken."
"Ons het laat middag ingeboek en sommer KFC gekry sodat ons vroeg kon inkruip. Vroegoggend lekker koffie gedink en weer die pad aangedurf. Presies wat ons nodig gehad het."
"Kenton does need to tar it's roads otherwise always a great place to holiday!"
"Nie 'n wonderlike dorp nie, maar die Maluti Roete is asemrowend! Kan dit enige tyd aanbeveel."
"Voorheen was dit was 'n kunstenaarsmekka, maar hulle het meestal verdwyn."
King Williams Town, Eastern Cape
Panorama Guest House"KWT is the heart of the Eastern Cape Province housing the headquarters Bisho-the provincial administration and legislature base. It links all provinces when you travel to Durban, Cape Town, or Gauteng. Small town but well kept. All your needs are met by the local businesses."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
9 on La Roche Drive"Weather is unpredictable and disappointing. "