Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Number 53

"Ongelooflike mooi dorp, met so baie om te doen en sien! 'n Moet-besoek!"

St. Francis, Oos-Kaap

Little Portofino

"Sal beslis weer kom. Dis 'n skoon en netjies dorpie met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

7 Cross Street - De Kothuize

"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."

Glengariff, Oos-Kaap

Makulu Manzi

"Naby Oos-Londen, met nabygeleë inkopiesentrum. Heerlike wegbreek uit die stad."

Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn

"Sleepy town in the middle of nowhere. If there was no Skyrun and war trail run I wouldn't know that town exists."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradiso Paradise Beach

"The most beautiful place ever!"

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"Heerlike naweekbestemming!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

La Caribe 29

"Vriendelike gemeenskap. Almal doen hul deel om dit 'n mooi en skoon bestemming te maak. Ons het dit vreeslik geniet. Restaurante is fantasties. Hoofstrand se geriewe is skoon en veilig."

Port Alfred, Oos-Kaap

A Villa de Mer Guest House

"Road infrastructure in a very bad state."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Full Circle Cottage

"Nie veel tyd in Kenton self spandeer nie, maar dit lyk na 'n interessante dorpie."

Port Alfred, Oos-Kaap

Kowie River Guest House

"Het 'n huis gekoop in Port Alfred in die Royal Marina."

Oesterbaai, Oos-Kaap

Seesig Huisie

"Nice and quiet and nice beach. Awful road in from Humansdorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Graaff-Reinet is verreweg die mooiste dorp in die Oos-Kaap. Ek geniet dit baie om soontoe te gaan. Ek sou daar bly as ek kon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Louis Trichardt Avenue

"Baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tulip 14

"Die lekkerste vakansie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Louis Trichardt Avenue

"Pragtige, historiese dorp. Neem tyd om rond te ry."

Oos-Londen, Oos-Kaap

See More Guest House

"East London needs more cleanup in general."

Middelburg, Oos-Kaap

Family Guest House

"As it was on a Sunday, I have to see how it goes during the week and weekend."

Jansenville, Oos-Kaap

Lorraine's Guest House

"Outydse dorpie op pad na die Addo Olifantpark. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Abaco

"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Abeach Cottage

"Summerstrand is buite besige sakesentrum en ideaal geleë vir alleen reisigers. Die tekort aan goeie restaurante was opmerklik - ek gaan gereeld Gqeberha toe en was verstom oor hoe die stad agteruitgaan en die toename van ongewenste kreature op die strandfront, in parkeerarea's by restaurante en rondslinger in strate. Vir 'n vroulike alleenreisiger is dit ontstellend aangesien ek te bang was om my motor in parkeerarea regoor Broadwalk te parkeer, uit te klim en by Big Blue Water Restaurant (my gunsteling al die jare) te gaan eet. Het wel oulike restaurant, Charlie Summer, in ander sentrum naby fasiliteit gekry wat heerlike kos voorgesit het."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Country Village

"Beautiful town kept so clean a inspiration to all other city's and towns."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Rose Garden Room

"Paaie is baie sleg. Die Shed restaurant is heel goed."

Port St Johns, Oos-Kaap

Umzimvubu Retreat Guest House

"Lack of variety of eating places is disappointing."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Mens kan sien die dorp is onder druk van sosiale probleme. Maar bly 'n geskiedkundige bakermat. Huise mooi gerestoureer. Sal waarskynlik behoue bly."

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550