Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Hibiscus Coast, Escape From Durban
Silverstreams Lodge and Cottages"Die paaie was bietjie moeilik om te bemeester, en ons het nie by alles uitgekom. So ons sal wéér moet kom kuier. "
"Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!"
"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."
"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."
Pennington, Escape From Durban
Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate"Lovely location for R&R, however family activities, malls and restaurants are a significant drive away from the area."
"My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede."
Port Shepstone, Escape From Durban
Banana Beach Holiday Resort"Shopping stores is a bit of a drive but nice area."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"I can actually stay here it actually feels safe."
Port Shepstone, Escape From Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Sekere gebiede in Port Shepstone word redelik goed onderhou, maar ander laat veel te wense na. Al die pad aanwysnaamborde is toegegroei en skaars sigbaar. Admissie-geriewe by Umtentwenie- en Southport-strand skoon en nuut."
"I personally am too fond of Margate proper but love Shelly Beach and St Michael's and Uvongo."
"Die omliggende dele is lekker. Maar sentraal Margate is totaal en al verwaarloos en nie meer die moeite werd nie."