Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.

Ramsgate, Ontsnap Uit Durban

Gracelands Beach Lodge

"Ramsgate is 'n heerlike vakansie bestemming."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

29 The Bridge

"Heerlike dorpie vir 'n vinnige wegbreek."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

19 Tontiki

"Ons gunstelling plek."

Mtunzini, Ontsnap Uit Durban

Casa Benri

"Baie mooi lang strand. En die woude is baie mooi."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Laguna La Crete 104

"Beach closed due to sewerage pipe running into ocean."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Branderkant 7

"The water tasted funny and had to buy water."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

African Ambience Guest House

"Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk."

Mtunzini, Ontsnap Uit Durban

The Floral Cottage

"Staproetes is baie mooi en lekker om te stap maar is nie goed gemerk nie bietjie meer bordjies en pyltjies sal help. Vir ons was dit baie verwarrend en moeilik om te volg. Die dorp word skoon en netjies gehou wat 'n pluspunt is. Personeel by die besighede is vriendelik. Sal beslis weer die omgewing besoek. Vir natuur en voëlkykers is dit n baie lekker plek om te wees."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Port Edward Holiday Resort

"Heelwat dinge om te doen rondom Port Edward. Mac Banana, Beaver Creek Koffieplaas, Oribi Gorge, Red Desert, ens. "

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

St.Lucia Imvubu Cottage

"Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!"

Margate, Ontsnap Uit Durban

Branderkant 4

"Die eenheid is nader aan Ramsgate."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Strandloper 3

"Uvongo main beach is closed due to sewage leaking."

Mtunzini, Ontsnap Uit Durban

Mtunzini

"Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!"

Margate, Ontsnap Uit Durban

Ramsgate Palms 74

"Bit quiet for me but if you like quiet it would be perfect."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

Tree Top Village @ Urban Glamping

"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

Oppi Rotse

"Baie om te doen in omgewing."

Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban

Daai Plek Holiday Home

"Richardsbaai se strande is nie baie skoon nie."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

St.Lucia Imvubu Cottage

"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Eden Wilds 88

"Baie lieflike plekkie. Klein maar baie oulike plekke om te sien. Die natuur is pragtig."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Casa Cascata - Uvongo

"Uvongo se strand was heel week gesluit omdat die water te vuil was om in te swem. Die kraanwater is ook ondrinkbaar. Die munisipaliteit laat werklik sy toerisme bedryf in die steek."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Branderkant 7

"Baie ander lekker plekke om te besoek as jy hou van rondry."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

Perna Perna St Lucia

"Pragtige strande en die wildernisarea, alles in een bestemming."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

The Estuary Guest Chalets

"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang