Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4326 reviews.
"Very expensive activities not reasonable at all. Bad experience with guards at Cape Vidal during load shedding."
"St Lucia is a lovely town and offers great weather, beautiful attractions, delicious avocado and the sweetest pineapples. Friendly staff all round."
Southbroom, Escape From Durban
Breakerview Bay 32"Trafalgar baie mooi en veilige omgewing. Strande baie veilig."
"Ballito is amazing place, has very beautiful beaches with tidal pools incase the waves are aggressive. You can still enjoy a swim in a tidal pool right there on the beach."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Wensleydale Guest Lodge"Pietermaritzburg bied baie goedkoper en nét sulke goeie blyplekke as wat die Midlands het. Ek sal eerder daar bly en in die Midlands kuier met daguitstappies heen en weer."
"Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!"
Port Edward, Escape From Durban
Port Edward Holiday Resort"Spud is heerlike retaurant en ons was groot groep van 10 mense en almal se kos was uitstaande. Lekker karaoke op Vrydagaand gehad."
"Dis 'n heerlike vakansie atmosfeer met soveel lekker plekkies en markte en goedjies in die omgewing. Lekker wegbreeknaweek gewees."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2514"Klein, stil en pragtige dorpie aan die Suidkus. Naby genoeg aan al die bekende aanloklikhede tussen Shelly Beach en Port Edward. Vir seker geskik vir diegene wat ’n rustige, veilige vakansie saam met die gesin wil geniet."
"Being a smaller town, not too busy. Thankfully no thoroughfare roads, so very safe and quiet. Monkeys take chances, got to keep your eyes open!"
"Lovely town, we built great memories as a family. Thank you Ballito for treating us well."
Port Edward, Escape From Durban
Die Blou Huisie"Glenmore is 'n pragtige stranddorpie met wonderlike strande. Die natuurskoon is pragtig. Daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing."
"Fantastiese klein kusdorpie, maar hulle restaurante is onaangenaam en peperduur! Cornubia-winkelsentrum 8 km daarvandaan is puik met alles en nog watin terme van winkels, restaurante en wegneemetes. Ek gaan definitief weer na Mdloti. Lieflike strande geskik vir ouers en kinders, oral lekker plaspoele en swemplek."
"Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie."
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"
"Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is."