Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4114 resensies.
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Big Bay Beach House"Baie om te doen! Naby aan Shelly Beach en Margate! Baie stande om van te kies."
"Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!"
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
3 Lagoon Getaways"Southbroom is baie naby aan baie toeriste aantreklikhede en mens kan maklik rond ry binne 10 min. Vir ons was die see nie so 'n groot probleem nie, want ons bly langs die kus, daar is 'n strand naby vir diegene wat op die strand wil kuier."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Nie veel om te doen in Richardsbaai nie. Ons het vir ons kinders gaan kuier."
"Ek sal nie aanbeveel dat mens in die aand buite die dorp gaan ry nie weens ander mense wat baie gevaarlik ry."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670"Dit is 'n baie rustige plek, met vriendelike mense. Die vis by Fifi's Fresh Fish is uit die boonste rakke."
"Ballito is rustiger as Umhlanga en die strande is mooi en skoon. Daar is wonderlike eetplekke en die plek het 'n vriendelike atmosfeer."
"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."
"It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay."
"Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!"
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Africa's Eden Guesthouse"Pietermaritzburg makes day trips to either the Midlands Meander or Durban beaches possible."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Laudin's View"Al die geriewe is daar. Ken die dorp sedert 1967. Kan aanbeveel."
"Die mooiste mooiste plek. Lekker koffiewinkels en heerlike strand. Pragtig met al die skepe wat lê en wag om in die Durban hawe in te gaan."
"Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Sea La Vie - Southport"Ek het die omgewing, restourante en plaaslike mense se gasvryheid baie waardeer."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"Publieke strand-areas moet onderhou en daagliks skoongemaak word."
"Heerlike vakansiebestemming. Elke oggend vroeg al mense aktief met draf en fietsry. Geen gevoel van vrees nie. C-Bali het die heerlikste kos asook 'n puik strand."