Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Die plek het 'n baie swak swem strand vir mense met kinders wat hou van swem nie vir mense wat wil ontspan ,rus en geniet nie."
"Dynamisch dorp, mooie golfbaan en genoeg te zien. Cultural village goed en boardwalk super mooi."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Town busy and beaches not easy accessible."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Thembelihle Guest House"For me Scottsville is an ideal destination because my son goes to Maritzburg Boys College, which is close by, and I will be frequenting the school for five years. It is a convenient location for shopping since Liberty Mall is close by."
"Ballito is awesome. Thanks Ballito that owners with pets can actually go onto the beach with our dog. "
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
11 Sha Bay Villas"Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Dit is asembenemend mooi! Ek sal almal aanraai om die rit op die vleiland mee te maak. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Die bestemming is definitief die moeite werd!"
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Africa's Eden Guesthouse"It is convenient as a central location to explore Pietermaritzburg and the Midland's Meander."
Sheffield Beach, Ontsnap Uit Durban
Villa Royale 502"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
3 Siesta"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"