Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.
"Die area rondom Groblersdal is absoluut pragtig. Groblersdal as dorp self is die tipe plek waar jy net ingaan as jy dringend by die wikels moet wees."
"Baie sentraal in Limpopo en mense oor die algemeen baie vriendelik. "
"Die dorp is besig met baie nuwe ontwikkelings, het die nuwe Mall besoek en is regtig 'n aanwins vir die dorp."
"Ek dink Naboomspruit het baie potensiaal as 'n toeristebestemming. Die ligging is reg daarvoor en is nie te ver geleë van omliggende areas soos Pretoria nie. Slegs 'n uur en half se ry met 'n voertuig."
"'n Plek soos Haenertsburg is 'n juweel wat nog baie toeriste kan trek."
"Magoebaskloof omgewing is pragtig regtig mooi. Ek sal Magoebaskloof aanbeveel as toeriste-bestemming."
"Had a great dinner at Sashas restaurant - pleasantly surprised by good quality food and good service."
"Lekker eetplekke en vriendelike mense. Mooi omgewing en natuurskoon met buitelewe aktiwiteite en net rustig kuier."
"I went to Louis Trichardt for a specific purpose (and have never before considered it as a travel destination). Therefore I was most surprised and impressed with what I saw in the little time I had at my disposal. It might definitely be worth another visit with more time at my disposal. "
"Haenertsburg / Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en ek beveel dit ten sterkste aan vir 'n besoek. Die natuur is wonderskoon en die mense gasvry."
"Die pad is baie sleg, en dan ook het baie lekker gekuier, maar beslis nie vir iemand wat in luuksheid wil gaan ontspan nie."