Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Vat maar goed saam. Dullstroom is vrek duur."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Perfect gate to Kruger National Park."

Hazyview, Mpumalanga

Bergdale Cottages

"Pragtige gholfbaan by Kruger Park Lodge en heelwat goeie restaurant en spa's om van te kies. Groot nuwe winkelsentrum waar jy als kan kry wat jy nodig het vir 'n vakansiewegbreek!"

Witrivier, Mpumalanga

Tuscany Mansion

"Nabygeleë aan die watervalle sowel as die wildtuin."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Very far, but worth the drive and very safe."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Ons as familie gaan ten minste een maal per maand Marloth toe. Ongelooflike ervarings."

Witrivier, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Verskriklik uitgebrei en nog steeds 'n lekker dorpie om in te kuier."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"It suited the goal in mind."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"We just love Marloth Park, lovely place to be."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Pragtige plekkie."

West Acres, Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse

"Very lovely place and clean."

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Goed versorgde oorde, gholfbane ingesluit. Diere en voëls iets om te waardeer."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Nice place and friendly people."

Graskop, Mpumalanga

Rustique

"Graskop mag je niet overslaan als je naar Zuid afrika gaat. Prachtige wandelingen en natuurlijk een hele mooie auto-rit naar de Tree rondavels."

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Toegang tot die Nasionale Krugerwildtuin oor Hazyview is baie meer toeganklik as die ander ingange vanweë die bevolkingsgroei."

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"Ons geniet die park vreeslik en gaan gereeld. Ons het hierdie naweek Saterdag en Sondag 4 van die Groot 5 net langs die draad van die wildtuin gesien. Ons geniet die park vreeslik."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Wonderlike plek met asemrowende natuurskoon."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Behalwe dat ons onweer gehad het en dit by tye gereën het, is en bly Nelspruit 'n mooi plek om te besoek."

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Carolina is in 'n pragtige deel van ons land geleë. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Pensão Guest Lodge

"Relaxed area, recommendable."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Marloth Park is bos op sy beste en het die perfekte ligging vir wildtuinbesoeke. Marloth gaan ons beslis nog baie sien."

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Klaarblyklike werkers wat langs die pad oorkant die winkels rondlê en die plek bemors is 'n seer vir die oog en skep ook geleentheid vir ongewensde elemente om rond te hang. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Kaapsehoop is `n pragtige dorpie met baie oulike winkeltjies en restaurante. Dis heerlik om deur die dorpie te stap en nog lekkerder om die berg uit te loop en van die uitkykpunt af die laslappiewêreld daar onder te sien. Die natuurskoon, die outentieke gevoel van die dorpie, alles is net te pragtig. Nota aan self: onthou `n groot hoed en sonskerm volgende keer wanneer ons gaan stap!"

Blad
Blad 141 - Wys 4201 tot 4230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang