Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

5th Seasons Guesthouse

"Drie heerlike restaurante: Saffron (vir spesiale aandete); The Food Fundi (fantastiese hamburgers, craft bier, spesiale tee en gebak); Steffanos (in Sonpark sentrum, ongelooflik goeie eg-italiaanse kos; vars gemaakte pastas, heerlike pizza en ongelooflike oondgebakte steak)."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Kaapsehoof is 'n besonderse ervaring."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Graskop is 'n lieflike klein plekkie met baie doendinge, vriendelike mense en geleë in die mooiste omgewing. "

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Goeie terugvoer van gesin en kollegas wat onlangs besoek het. Plek het verskriklik uitgebrei."

Hazyview, Mpumalanga

Gecko Lodge

"Dit is 'n oulike dorpie met baie om te doen in die omgewing. Dit is ook baie naby aan twee van die Krugerwildtuin se ingange. Die brandstofstasies is net nie heeltemal op standaard nie. Diens was nie te goed nie en die motor se bande se lugdruk kon nie nagesien word nie want die meter/pomp was buite werking. "

Graskop, Mpumalanga

Lisbon Eco Lodge

"Loved the town, you can spend a whole day there, the atmosphere is wonderful and there are so many places to eat out. The sight seeing in Graskop and surrounds is magical!"

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Pasop vir die slaggate!"

Sabie, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments

"Beautiful place. So much to do and see in and around Sabie."

Witrivier, Mpumalanga

Klipkopje Guest Cottage

"Baie lekker om Witrivier en omgewing te besoek."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Mooi dorpie met vriendelike mense."

Witrivier, Mpumalanga

La Granja

"Witrivier is 'n oulike dorpie, nie te ver van Sabie en Hazyview af nie."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Goeie bestemming, waarde vir geld!"

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Jammer oor die Rooibokkies wat uitgeskiet word. Ek hou glad nie daarvan dat dit tussen die vakansiegangers gedoen word nie. My familie het nie baie veilig daarmee gevoel nie. Dink dis onvanpas om te skiet waar kinders in die omtrek is. Stem glad nie saam nie."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"For a winter festival with a theme of Xmas in July I expected a bit more."

Marlothpark, Mpumalanga

Grand Kruger Lodge and Spa

"Ons het 300 buffels gesien vanaf Marloth Park."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Sou daarvan hou om as pensioenaris daar te woon."

Witrivier, Mpumalanga

La Granja

"Dis 'n baie mooi omgewing en relatief naby aan al die mooi besienswaardighede in die laeveld."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Sal dit voorwaar weer besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"Awesome dorpie... ons was oor 'n langnaweek daar en al die besoekers het gesorg vir 'n lekker vibe. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Geen petrolstasie nie."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Perfect place for exploring and mountain biking!"

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Lots of activities to do around here!"

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Die pad wat deur Dullstroom loop is ongelooflik besig en hulle kon die dorpie bietjie beter beplan het. Kar wagte en smouse was 'n groot PYN oor die langnaweek wat ons gegaan het. "

Blad
Blad 194 - Wys 5791 tot 5820
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang