Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Hout Huisie

"Excellent, convenient."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Soos talle klein dorpies is die verval agter die hoofstraat hartseer, en kan mens maar net hoop dat dit nog ‘n toeriste-aantreklikheid in die toekoms sal bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Die dorpswater kan nie gebruik word nie! Paaie is gemiddeld en die winkels en restaurante is tops!"

Machadodorp, Mpumalanga

Moulin Manor

"It depends on traveler's requirements we enjoyed our stay. "

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Marlothpark is omring met voëls, diere en naby aan Kruger Park. Die grondpaaie is soms ongemaklik met gate en ongelyk, maar is deel van natuur."

Marloth Park, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Kan dit gerus as stopplek oppad wildtuin toe gebruik en jy sal definitief meer wild hier sien as in die wildtuin."

Marloth Park, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Restaurante heerlik skoon. Geraasloos."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis Maroela

"Marlothpark is ideaal as jy naby genoeg aan die wildtuin wil wees vir 'n daguitstappie of twee. Ons het werklik die "bosgevoel" gehad met soveel diere op ons voorstoep. Doen inkopies vooraf, want die winkeltjie in Marlothpark was nie watwonders nie."

Kiepersol, Mpumalanga

Poinsettia Family Cottage

"Kiepersol is vir seker dié toeristebestemming. Die eet plekke baie dinge om te sien in die omgewing veral Graskop Lift Co net buite Graskop ongelooflik en natuurlik Harry's Pankakes baie lekker circle roete om te ry. Sabie en Pelgrims baie mooi."

Mkhondo, Mpumalanga

LA Guesthouse

"Toegangroetes is 'n groot probleem. Die N2 (Hendrina oor) is 'n baie gevaarlike, nou pad om by Mkhondo uit te kom/oornag. Alhoewel min slaggate as sulks, is die pad baie ongelyk weens die teer lappieskombers. Saam met hoe troklading en ander oponthoude soos betogings, brandende bande verleng dit aankomstyd by bestemming aansienlik. Dit skep frustrasie by alle motoriste en die padreëls word roekeloos oortree."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Bekostigbare akkomodasie."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Goeie naweekbestemming."

Mkhondo, Mpumalanga

Rohrs Farm Guesthouse

"Netjiese, skoon dorpie, dit wat ons kon sien. Pragtige, bergryke omgewing met plantasies. Baie trokke en padverkeer tussen Ermelo en Mkhondo."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Sabie is 'n goeie bestemming."

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"'n Heerlike plek om vakansie te hou."

Marloth Park, Mpumalanga

Villabikirus

"Word deel van die natuur."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Sal Marlothpark graag wil sien na die eerste reën. Heerlike dorpie op sy eie."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Lekker naweekwegbreekplek."

Panorama Route, Mpumalanga

umSisi Cottage

"Beautiful road for driving, lots of things to see."

Marloth Park, Mpumalanga

Shebamona

"We enjoyed seeing the wild life and also getting to feed some of the animals."

Marloth Park, Mpumalanga

Die Watergat

"Die beste Afrikaanse dorp in ons land."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Marlothpark is gerieflik gelee naby KNP en selfs as 'n stop oppad na Mosambiek."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop has a number of falls, unfortunately, all are now enclosed and can only be seen from a bird's eye which was a turn-off. However, there are other activities like bungee jumping, ziplining, hiking, horse riding and more that you can do. The town also has a choice of restaurants that serves great food."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers