Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6188 resensies.
"Marlothpark is bietjie besig en daar is baie mense wat heeltyd beweeg. Sekere areas is stiller as ander, maar oor die algemeen is dit baie besig en nie 'n stil vakansie nie. Wat lekker was is daar is restaurante en 'n kafee waar mens kan goed koop wat jy dalk nie saamgebring het nie. Oor die algemeen het ek dit geniet."
"Nice place, but need more entertainment places and the roads are not in good condition. There are too many potholes."
"Dullstroom is 'n lekker plekkie. Net te jammer dat baie plekke toe was, wat ons nie van geweet het nie want Google het dit nie so aangedui nie. Maar as jy wil gaan vir rustigheid dan is dit ideaal vir jou!"
"Pity about the general volume of traffic on the main road, as well as the amount of trucks."
"The roads are not in a good state. To travel on the roads one needs a motor vehicle that can manage very uneven areas and rocks. Marloth Park should get a grader in to level roads out."
"Oulike dorpie, maar daar is nie veel besienswaardighede nie en paaie lyk baie sleg - vol slaggate."
"Very nice stopover en route to the Kruger National Park, with a lot of restaurants and shops."
"Bly op die hoofroetes. Sodra jy afwyk daarvan stel jy jouself en jou vriende/familie in 'n risiko posisie."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Maroela en Kiepersol Kamers"Beautiful area, unfortunately we had some troubles with crime."
"Marloth self was redelik besig in terme van bouery en werkers wat daar rondbeweeg."