Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Gansbaai, Overberg

Whalescape

"Sal enige tyd daar gaan aftree."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Sal beslis weer daar gaan bly."

Swellendam, Overberg

Aan de Bergen Guesthouse

"Lieflike plek met vriendelike mense. Sien my beslis weer!"

Bredasdorp, Overberg

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Rustige plattelandse dorpie vol verrassings."

Gansbaai, Overberg

SeaKaya

"Lekker plek. Gaan ry rond en eet vis."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Fantastiese plek."

Hermanus, Overberg

Festina Lente in Onrus

"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."

Swellendam, Overberg

Aanhuizen Guest House

"Mooi dorp met pragtige, ou geboue. Ryk aan geskiedenis."

Overberg

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation

"Die Overberg in geheel is 'n klein juweel op sy eie en elke dorpie skitter in sy eie reg. Overberg se mense is vriendelik en gasvry."

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."

Witsand, Overberg

Baby Whale Bliss

"'n Visserman se droom."

Stanford, Overberg

Overberg Gems - The Blue House

"Great village - met very many friendly residents. River cruise is a must do, as is the walk around the village. The bakery is world class."

Hermanus, Overberg

River Tree House

"A must visit for any visitors to Cape Town."

Overberg

Aloe Canyons Guestfarm

"De Hoek is 'n moet doen."

Gansbaai, Overberg

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"De Kelders is more appealing than central Gansbaai!"

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Nice town and loads of great places to eat."

Bettysbaai, Overberg

Fijnbos Manor

"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."

Greyton, Overberg

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

"Mal oor Greyton, sal definitief weer gaan."

Riviersonderend, Overberg

Mienru House

"Rustige dorpie, sal weer kom kuier."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."

Struisbaai, Overberg

Marine 115

"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."

Witsand, Overberg

Lawaaiwater

"Die plek om te gaan. Mooiste, skoon, blou see."

Bredasdorp, Overberg

Andra's Self-catering Accommodation

"Lekker stil dorpie. Net die regte plek om bietjie uit die gejaagde lewe te kom. Dan kan jy ook nog 'n paar plekke besoek wat nie te ver is nie."

Stanford, Overberg

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

"Lekker wynplase in omliggende areas."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Greyron is 'n moet-sien en moet-ervaar dorpie vir enige iemand wat lief is vir afskakel en asemhaal. Pragtige omgewing en lekker mense."

Struisbaai, Overberg

Tornyn 24

"Lieflike plekkie."

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang