Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.
"Hermanus bied baie om te doen. Die Blouvlagstrande is 'n absolute moet."
"Die dorpie sien my weer. Dit is waar ek eendag wil aftree met my eie huisie by die see."
"Everything is driving distance. You need to plan ahead to visit places. To visit the beach you also needed to pay."
"Great house for your family with amazing views. Would recommend the place to everybody."
"Baie lekker plek as die wind matig is. Sal moet begin aandag gee aan ekstra winkels en infrastruktuur, groei baie vinnig"
"Struisbaai sal altyd my nommer1-kampeerplek wees. Ek kies ook die see omdat dit die suidpunt van Afrika is."
"Hermanus bly maar eenmaal uitstekend! Die rustigheid en pragtige see-uitsig bring 'n heerlike kalmte vir die gees. Dis altyd lekker om hierheen te reis om jou batterye van lewe weer te vervul. Mens verlaat Hermanus met 'n nuwe gesindheid en word weer lus vir die lewe!"