Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."
"Gansbaai has developed into a positive and great mini-dorp! There is everything for anyone. People are friendly and you have De Kelders, Gansbaai, Pearly Beach, Elim and Bredasdorp as choices to visit as well."
"Pragtige omgewing, Stanford en Hermanus is nie ver vir daguitstappies nie. "
"Baie beïndruk met die winkeltjies en eetplekke op die dorp. Besoek graag Tredici, Grace + Merci en La Sosta, asook die Saterdah Under the Oaks mark."
"Swellendam is the perfect place if you're looking for a nice and quiet place to stay and rest. Not a big town, but it has everything you need."
"Very quaint little town with all the amenities you require whilst away, the youngsters went cage diving which they throughly enjoyed. We also found a few gems to have a great coffee or meal at and some unspoilt unpopulated beaches to enjoy."
"Die vismark, die kos is baie lekker en vars, presies wat jy verwag so in die hawe. Uitnemende diens en goeie waarde vir geld. Franskraal Mini Market se draai-roomys, verseker 'n moet vir elkeen."
"Dis 'n opwindende plek vol kultuur en daar is altyd iets om te doen."
"Die meeste eetplekke maak te vroeg toe. Alhoewel ons heerlik geëet het by The Rosemary Restaurant. Heerlike vars vleissnitte gekry, maar sal graag wil weet waar kry mens vars vis te koop."
"We found the shops to be adequately stocked. The restaurants & take-aways are a bit pricey, but this is to be expected in a small town that needs to generate an income. The beach at Struisbaai Harbour is stunning, and very safe for swimming which was a huge plus for me. It was also exciting to see the stingrays swimming around at the slipway, hoping for the fishermen to throw them some titbits. Albeit it a bit windy, we will definitely return."