Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"I did not go into the town on this visit, but have on previous visits to the area. It is a quaint town and worth just browsing through it."
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
"Dit is 'n rustige omgewing met baie privaatheid vir onvergeetlike kuiers. Sentraal geleë vir die wat wil uitwyk na kuierplekke en winkeltjies."
"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "
"Pragtige omgewing wat definitief 'n kuier werd is. Gasvrye mense en Elim moet besoek word en ons ondersteuning kry!"
"Just love the Overberg with its rolling hills and wide-open farmlands and beautiful fresh country air. It is our favorite country destination when we need a break from living in Cape Town."