Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3410 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Daliz Guest House & Self-catering"I gave it a 3 star for a reason. We encountered quite a bit of rubble and illegal dumping in a few areas and en route to some venues which needs to be addressed in order to bring back that pride and welcoming feeling to visitors. Other than that it is a stunning place to visit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Dis 'n 'moet stop' vir enige persoon wat van kreatiewe energie hou in 'n omgewing waar tyd nog bietjie stil staan. "
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"I think Aberdeen has great potential as a tourist destination."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Aberdeen is nader aan die Suidkus en jy sal binne 3 tot 4 ure by die see wees!"
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Marine Paradise Guest House"The beach is beautiful and amazing. It can only be enjoyed in the morning/early afternoon since by 16:00 the weather becomes icy cold and the wind bites into your skin. Beautiful and unforgettable beach. I would like to visit again."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Wonderlike dorpie! Nog altyd net verby gejaag op pad see toe en gesê: "Eendag sal ons indraai..." Dit was uit-en-uit die moeite werd! Uilhuis is uiters interresant en fassinerend. Die fossieltoer was 'n "bucket-list"-ervaring! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"A quaint village that is lost in time. Inhabited by the most friendly people. The Owl House is a wonder to behold and even more amazing on learning about Helen Martins and her life. The tranquillity of the town would make a good relaxing weekend."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Masinga Apartment"Safe and friendly suburb, with lots of restaurants and a big shopping mall. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Go and experience the fossils as well! Very interesting and great guide."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Treetops Guest House"Naby genoeg aan winkels, die lughwe en die see!"
"Ons het seker maar net 'n swak dag beleef, want het na ure se rondry net een olifant gesien."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Rustige stranddorp buite die vakansieseisoen. Beveel dit beslis aan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"Ons gaan baie Nieu-Bethesda toe, maar dit lyk asof die dorp besig is om agteruit te gaan wat baie hartseer is – veral die Two Goats Deli. Al besigheid wat vooruitgaan is Die Waenhuis."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Seaview is 'n pragtige en veilige dorpie. As jy dolfyne wil sien is hierdie die plek. Ons kan The Dizzy Dolphin se kos werklik aanbeveel. Heerlike, bekostigbare etes met 'n bonus van 'n see-uitsig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Aandster"Stukkie hemel op aarde! Beste plek om af te skakel en al die skoonheid te geniet."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Situated on the banks of the Sondagsrivier, close to a popular pub for lunches and with a shopping centre in close proximity."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
DeMist Cottage - Old Bearie"Dit is 'n pragtige deel van ons land en die moeite werd om te besoek."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Dit is 'n pragtige omgewing, die hele buurt is besig om te ontwikkel. En met Leon se hulp kom jy op die regte plek op die regte tyd. Ons sal weer in Seaview bly. "
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Broadlands Country House"Dit is 'n baie mooi dorp, met baie aktiwiteite!"
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
17 Claptons"Is 'n pragtige rustige plek. Net jammer dat gaste nie self deur hekkie na see kan gaan nie. Jy moet bel dat iemand vir jou kom oopsluit. "
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Gardenview Guest House"Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Ons kom heeltemal te veel daar, ha ha! Kry nie kans om ander plekke te sien nie. Geniet Jeffreys vreeslik baie. Was nou twee keer binne 6 maande daar."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Was nie my eerste besoek nie, en hopenlik DV ook nie my laaste nie! "
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Gaan besoek die padstal so 5km buite Patensie genaamd Padlangs as jy van lekker kos hou."