Geverifieerde Resensie

Struisbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 589 resensies.

Struisbaai

Fagans

"Pragtige plek."

Struisbaai

Alkantsee

"Pragtige dorpie en vriendelik."

Struisbaai

The Goose Nest

"Pragtige vakansie bestemming."

Struisbaai

The Goose Nest

"Pragtige rustige plek."

Struisbaai

The Goose Nest

"Oor die algemeen 'n baie rustige en aangename omgewing. Mooi uitsigte op die see en hawegebied. Daar is in Agulhas baie lekker eet- en koffieplekkies, wat ons ongelukkig nie in Struisbaai beproef het nie."

Struisbaai

Haweweg 5

"Die dorp bied alles moontlik aan die besoeker."

Struisbaai

Plottie

"Aangename vakansiebestemming, mooi strande."

Struisbaai

87 Marine Drive

"Toekomstige aftree-dorp."

Struisbaai

Plottie

"'n Lieflike vissersdorp."

Struisbaai

At Patat Cottage

"The beach is wonderful, however, it misses good places for lunches and dinners."

Struisbaai

At Patat Cottage

"A very quite village but not a "holiday" village. "

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Baie lekker vakansieplek en vir gesinne. Altyd lekker om daar te kuier."

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Ek love Struisbaai. Ek voel gerus dat my kids met hul fietse rondry en rondstap. Die winkels se ure tydens Desember is van vroeg tot laat, wat baie nice is."

Struisbaai

Fagans

"Dit bly die heerlikste plek om te wees. Soveel vriendelikheid en rustigheid!"

Struisbaai

Mermaid Guest House

"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."

Struisbaai

Seesig

"Dis baie besig in Desember! Maar dit was nog steeds 'n baie rustige deel van ons vakansie."

Struisbaai

Bloublasie Struisbaai

"Struisbaai self is pragtig en 'n rustige plekkie."

Struisbaai

Mermaid Guest House

"Is 'n besonderse plek."

Struisbaai

Bloublasie Struisbaai

"Baie naby Agulhas, wat verskeie toerisme-aantreklikhede bied."

Struisbaai

Two Oceans

"Mooi en genoeg om te doen vir 'n naweek."

Struisbaai

Fagans

"Pragtige skoon kusdorpie. Dink daaraan om dit my aftreeplekkie te maak!"

Struisbaai

At Patat Cottage

"Pragtige plek."

Struisbaai

87 Marine Drive

"Baie rustig, kan nog die skoonheid geniet."

Struisbaai

Plottie

"Mooiste bestemming wat ek nog gesien het in die Wes-Kaap!"

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "

Struisbaai

At Patat Cottage

"Sal enige persoon aanraai om daar tyd te spandeer."

Struisbaai

At Patat Cottage

"Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier."

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."

Struisbaai

Annie's

"Baie lekker plek. Ek en my familie het die langnaweek terdeë geniet aangesien dit ons eerste keer in die plek was."

Struisbaai

The Goose Nest

"Very picaresque and everyone so friendly."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang