Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 589 resensies.
"Ideal for fishing and eating out, beautiful sea views. "
"Struisbaai is 'n lekker middelpunt vir uitry na Agulhas, Kassiesbaai en Arniston. Dit bly 'n lekker plekkie."
"Struisbaai is 'n baie rustige, skilderagtige dorpie, veilig om verskillende aktiwiteite te beoefen soos stap, draf, visvang en nog vele meer. Kom geniet Struisbaai se gasvryheid."
"Sjoe, dis 'n pragtige vissersdorp wat vinnig besig is om uit te brei en die feit dat dit die suidelike punt van Afrika is is indrukwekkend. Die 2 oseane wat daar bymekaarkom is 'n moet sien!"
"Alles lyk mooi skoon. Ligging ook goed, net baie wind natuurlik, alles ok."
"Struisbaai is vir ons 'n heerlike wegbreek, en ons is altyd uitgerus as ons daar was. Sielskos vir die hart."
"An awesome holiday, getaway destination away from the everyday town hustle."
"Lovely relaxed town to unwind in. Shops in the town have everything you may need. Arniston is a few minutes away with stunning beaches and coastline. Agulhas is also a few minutes away."