Verified Reviews

Umhlanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Umhlanga

Rated 4.7 out of 5 based on 209 reviews.

Umhlanga

514 The Breakers

"Wonderlike vakansieplek."

Umhlanga

Breakers

"Fantastiese vakansiebestemming vir 'n gesin met kinders!"

Umhlanga

22 Bronze Bay

"Baie netjies en veilig. Sal enige tyd weer terug gaan soentoe."

Umhlanga

Breakers 217

"Umhlanga is baie opmekaar, maar alles is naby."

Umhlanga

22 Bronze Bay

"Umhlanga is pragtig, die promenade maak dit die moeite werd ten opsigte van Covid en lockdown-reëls"

Umhlanga

Breakers 330

"Umhlanga is always a nice destination."

Umhlanga

Breakers Resort Apartment 420

"Ons het dit baie daar geniet."

Umhlanga

504 Bermudas

"Lieflike lang en skoon strand. Ideaal vir 'n gesinsvakansie!"

Umhlanga

19 Bronze Beach

"Well looked after beach."

Umhlanga

22 Bronze Bay

"Umhlanga is n plek vir mense wat van besig hou. Dis 'n baie populêre sosiale omgewing met al die restaurante en strande."

Umhlanga

53 Sea Lodge

"Ons sal definitief weer teruggaan!"

Umhlanga

19 Bronze Beach

"Umhlanga is en was nog altyd 'n vyf ster-vakansiebestemming. Parkering is egter 'n groot probleem, maar dit was 'n baie aangename vakansie."

Umhlanga

Breakers

"Uitstekende vakansieplek as jy die regte akkomodasie het."

Umhlanga

Breakers 414

"Heerlike vakansiestrand vir die hele gesin!"

Umhlanga

D3 Sea Lodge

"Uitstekende bestemming en veilig."

Umhlanga

Addis Guest House

"Umhlanga is altyd pragtig. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons besoek was nie vir rus of shopping of reis nie, dit was vir ’n familie-byeenkoms. So ons het basies net daar geslaap. "

Umhlanga

Addis Guest House

"Pragtig en baie modern, alhoewel baie besig."

Umhlanga

19 Bronze Bay

"My happy place vir vakansie."

Umhlanga

Breakers Resort Apartment 412

"A very beautiful place to be, but the people like to take their dogs to the beach where we want to swim and relax."

Umhlanga

14 On Braemar

"Very nice and quiet area. Close to the beach."

Umhlanga

13 The Shades

"Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal."

Umhlanga

Ridgesea Guest House

"Daar is nie parkering in Umhlanga nie. Dit is 'n groot probleem. "

Umhlanga

Shelbourne Boutique Lodge

"Umhlanga is the cleanest and an awesome travel destination. "

Umhlanga

7 Bronze Beach

"Die mooiste en veiligste strand in SA."

Umhlanga

10 Bronze Bay

"My favourite place to go to for holidays, I love Umhlanga!"

Umhlanga

14 Kyalanga

"Love their Beachview and their beaches are not packed."

Umhlanga

Umhlanga Lodge

"It’s one of the safest place be and a home far away from home."

Umhlanga

26 The Shades

"Brilliant!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers