Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Strandfontein, Weskus

C Melody Selfsorg Eenhede

"'n Pragtige strand en alles lyk so skoon."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Het 'n paar dinge om te sien, Malgaseiland. Goeie viskos-eetplekke. Blommeprag. Langste trein met steenkool ooit."

Lambertsbaai, Weskus

Oupa See

"Vir die Gautengers. Kreef in Lambertsbaai is goedkoper as steak in Pretoria!"

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Lekker gekuier. Aan the beveel."

Dwarskersbos , Weskus

Slakkepas 61

"Pragtige dorpie, kuier daar geniet."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"It's near the Bokkom Laan. River full of flamingos. There is also 2 little restaurants. Beautiful view."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Vriendelike mense, almal groet en wil jou van hulp wees."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Skoon en netjies. Wil terug met ons volgende wegbreek."

Paternoster, Weskus

Sea Castle 2

"Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Safe area and beautiful beach."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Dis my grootworddorp en mens kan nie anders as om te rus en rustig te wees wanneer jy die Weskus besoek nie."

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Pragtige natuurskoon. So oulik om patryse en muishonde tussen huise te sien. Pragtige strande."

Paternoster, Weskus

Seeperdjie

"Excellent meal and hospitality at Blue Benguela."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Beste plek om te rus."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Dit was effe steurend van die hoeveelheid mense wat bedel en goed aan jou wou afsmeer sodra mens uit die kar klim of sit en eet by 'n restaurant. Daar is die oulikste eetplekke met die heerlikste kosse."

Yzerfontein, Weskus

Skuinslê

"Yzerfontein is uitstekende plek, pragtige strandfront. Pragtige en rustige dorpie, vakansieatmosfeer."

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Droom vakansieplek."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Goeie basis om die Weskus te verken. Die restaurante is ook baie goed."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Ons was teleurgesteld in die restaurante se spyskaarte wat nie regtig vars seekos bedien het nie."

Lambertsbaai, Weskus

Xamarin Guest Farm

"Ons het mooi blomme daar gekry en het die dorp net vlugtig besoek. Het gedink die dorp lyk baie verwaarloos."

Paternoster, Weskus

Asteroidea

"Ons is verlief op Paternoster. Ek het in die weskus groot geword en dit bring my terug na my kinderdae."

Klawer, Weskus

Klawer Hotel

"In die blommeseisoen is dit net mooi bereikbaar vanaf die Kaap vir 'n eerste oornag. Ook naby die ongelooflik mooi Sederberge."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Ons het gaan blommekyk in Nieuwoudtville, maar ek het nie besef dis so ver van Doringbaai nie, (moet leer kaartlees). Die pad is goed en baie mooi, soveel verskillende landskappe. Beste van 2 wêrelde gehad, beste see-uitsig en mooiste blomme al die pad."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 4

"Unfortunately Lamberts Bay was already going backwards before Covid, now there are only 2 worthwhile visits. The bird sanctuary and Muisbosskerm."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"Friendly, quiet, relaxing environment!"

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Pragtige dorpie en die mense is so vriendelik."

Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse

"Rustige omgewing en vriendelik mense."

Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos

"Awesome place, highly recommend."

Blad
Blad 122 - Wys 3631 tot 3660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang