Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Langebaan, Weskus

Camelot Cottages

"Pragtig in blomme-tyd!"

Weskus

Zeehuijs

"Beautiful place for relaxation."

Weskus

Vensterklip

"Die Weskus bly een van die lekkerste areas om te besoek. Die mense is uniek, altyd vriendelik, spontaan en net 'n plesier!"

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Ons kon baie dorpe in die omgewing besoek sonder om te veel kilometers af te lê. Die winkels in Velddrif het heeltemal in ons behoeftes voldoen en ons het die gholfbane in die omgewing baie geniet."

Weskus

Klawer Hotel

"Blomme was ongelooflik."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"Die bote wat daar in die hawe lê maak die uitsig nog mooier."

Weskus

Swept Away Guesthouse

"Lekker by die see. Augustus-September se blommekyk is ook iets lekker om te beleef."

Weskus

Seemeeu

"Great experience at Muibosskerm! Seafood galore! "

Weskus

Bella Mia

"Weskus is die ideale bestemming vir 'n wegbreek ─ baie divers!"

Paternoster, Weskus

Beachcomber

"Weskus op sy beste. "

Weskus

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Altyd mooi, veral in blommetyd, maar bly 'n avontuur om daardeur te reis."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"’n Windstil Weskus-naweek, was heerlik!"

Weskus

Croeso Guest House

"Die Weskus is sommer net beeldskoon en die mense vriendelik."

Weskus

Clanwilliam Accommodation

"Die Weskus is pragtig. In die blommetyd is die blomme 'n bonus."

Weskus

Sandals

"Paternoster is 'n baie rustige plekkie en mense is baie vriendelik. Ek en my gesin het die rustigheid en kalmte geniet en die weer was perfek! "

Paternoster, Weskus

Kommetjie

"Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming. "

Weskus

Hoedjiesbaai Hotel

"As jy lekker will rus en will vrede hê, gaan Weskus toe!"

Paternoster, Weskus

Dunesberry

"Love it! Our happy place! We most definitely return!"

Weskus

Croeso Guest House

"Die blommeprag het die natuur met 'n verfkwas ingekleur."

Weskus

Botuin Cottages

"Ons geniet dit altyd om blomme te kom besigtig, veral na goeie reën. Die blomme was in 2020 van die beste wat ons in baie jare gesien het. Die blomme net buite Lambertsbaai op pad na Paternoster was ook pragtig."

Weskus

Oasis Country Lodge

"Vanjaar is 'n besondere goeie jaar vir blomme. 'n Bonus in die ontwrigtende Covid-19 jaar."

Weskus

Maskam Guest Farm

"Mal oor die Weskus!"

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Apartment

"Mooi en skoon Weskusdorp wat jou verwagtinge sal oortref. Mooi blomme gesien op sypaadjies en tussen erwe tydens Weskus-lente. "

Weskus

Van Rhyn Guest House

"Vreedsame area om te ontspan en batterye te herlaai!"

Weskus

EngelZicht Self-catering Villa

"Die Weskus is uniek. Yzerfontein self is ’n lieflike bestemming. "

Weskus

Namaqua Lodge

"Blommetyd, maar ook pragtige landskappe in die berge."

Weskus

Sandals

"Pragtige omgewing! "

Weskus

Marelda's Accommodation

"Weskus is 'n besonderse area."

Weskus

Dwarslêbos

"Ons is absoluut lief vir die Weskus! Salig en ongerep! Absoluut perfek. "

Blad
Blad 128 - Wys 3811 tot 3840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang