Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Lekker by die see. Augustus-September se blommekyk is ook iets lekker om te beleef."
"Altyd mooi, veral in blommetyd, maar bly 'n avontuur om daardeur te reis."
"Paternoster is 'n baie rustige plekkie en mense is baie vriendelik. Ek en my gesin het die rustigheid en kalmte geniet en die weer was perfek! "
"Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming. "
"Ons geniet dit altyd om blomme te kom besigtig, veral na goeie reën. Die blomme was in 2020 van die beste wat ons in baie jare gesien het. Die blomme net buite Lambertsbaai op pad na Paternoster was ook pragtig."
"Vanjaar is 'n besondere goeie jaar vir blomme. 'n Bonus in die ontwrigtende Covid-19 jaar."
"Mooi en skoon Weskusdorp wat jou verwagtinge sal oortref. Mooi blomme gesien op sypaadjies en tussen erwe tydens Weskus-lente. "
"Strandfontein is 'n rustige, klein kusdorpie. Weens ongure weersomstandighede met ons besoek kon ons nie die dorpie ten volle verken nie, maar het ons dit geniet. "
"Die Weskus is een van die juwele van Suid-Afrika. Dit is baie besonders en uniek."