Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.
"Jacobsbaai is een van die minder ontwikkelde dorpies aan die Weskus, maar steeds baie mooi en besonders op sy eie manier. Die dorpie is lekker sentraal geleë tussen Saldana en Vredenburg, dis 5 minute weg van die Weskus Mall en dis maklik om daar vandaan uit te ry Paternoster of Langebaan toe vir die dag sou jy een van die groter meer gewilder gedeeltes van die Weskus wil ervaar. "
"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
"Wat 'n verrassing. 'n Skoon en rustige dorp. Almal waarmee ons te doen gekry het was baie vriendelik en behulpsaam."
"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."
"Jacobs Bay is conveniently close to other tourist attractions like Paternoster, Darling, Langebaan, Vredenburg, etc. It is a quiet village with the most spectacular views and lovely walking trails."
"Jacobsbaai is 'n heerlike plekkie as jy soek vir rustigheid. Ons het so lekker roomys geëet by die House of Bean & Leaf en lekker ontbyt geëet by Karmenaadjie Padstal."
"Die kreefverkopers is bietjie lastig, maar verder is dit 'n heerlike plekkie vir vakansie, kuier en eet en drink."
"Definitely the West Coast's kept secret. If you're looking for peace, quiet, natural beauty, and miles of beaches without the crowds, book Jacobs Bay."