Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Langebaan, Weskus

Red Bishop

"Gerieflik, alles by mekaar, vriendelike omgewing."

Yzerfontein, Weskus

Oppi See

"Very pleasant and quiet sea-side town, away from the busy city."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Lekker plek om te besoek."

Velddrif, Weskus

Unit 32 Port Owen Marina

"Lovely place to break away from the city for a couple of days. The Spar is excellent."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Pragtige Weskusdorpie."

Langebaan, Weskus

Fairway 2

"Ek ken Langebaan goed, het elf jaar daar gewoon. Dit is net die wind wat pla."

Yzerfontein, Weskus

Paradijs Sig

"Beste plek om te besoek in die Weskus."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Dit is altyd 'n belewenis om daarheen te gaan."

Jacobsbaai, Weskus

De Kroon

"Mooi dorpie om lekker af te skakel."

Dwarskersbos , Weskus

Sielsrus

"Dit is rêrig 'n rustige plek vir die hele gesin."

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Pragtige skoon dorp met vriendelike mense. Alhoewel die see koud is is dit bekoorlik mooi."

Langebaan, Weskus

Prawn Lagoon

"A beautiful destination with awesome people."

Lambertsbaai, Weskus

Farmer Burger Akkommodasie

"Baie lekker Weskusdorpie. Die dorpie het ongelukkig sleg geruik a.g.v. rooigety."

Langebaan, Weskus

17 on Sleigh

"Amazing place."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Ek sal enige tyd weer my vakansie daar wil kom deurbring."

St. Helenabaai, Weskus

Sea-cret Shore

"You don't go there for St Helena Bay."

Dwarskersbos , Weskus

5 on Weste

"It’s the first time that we were in the area and it was so awesome and peaceful, specifically with the beach on your doorstep and shops around making it convenient for those items forgotten to bring with you on the trip."

Langebaan, Weskus

Raaswater

"Onbeskryflike plek om heen te gaan, ontspan en die atmosfeer te geniet."

Yzerfontein, Weskus

64 Atlantic Drive

"The city is wonderful."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Nostalgies en sentimenteel mooi, as n' bestemming 'n moet."

Langebaan, Weskus

Ellefsen Golf Suite 135

"Mooi plek, geriewe naby, veral winkels, baie om jouself besig te hou."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Baie koud regdeur die jaar, vat warm klere en toe skoene en hoedens vir jou stap op die strand. Daar is geen boemelaars en arm mense wat bedel nie, geen dodgy areas nie. Als is super skoon, veilig en netjies. Dis regtig 'n mooi plek, herinner my aan Griekse eilande."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"The place is very relaxing. People are accommodating and friendly. The beach is lovely and safe for long walks. "

Paternoster, Weskus

Kiewiet

"Wonderlike dorp met vriendelike mense."

Paternoster, Weskus

Flamink Beach View Cottage

"Baie rustig en daar is genoeg dinge om jouself besig te hou. Alles is omtrent loopafstand van mekaar af."

Jacobsbaai, Weskus

Lavender @ C

"Absolutely beautiful!"

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Baie lekker vakansieplekkie."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang