Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Baie mooi kusdorpie met vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Was nog altyd my gunstelingdorp."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"St Helena Bay is always a perfect getaway."

Paternoster, Weskus

Bahia

"Besonderse dorpie, met genoeg eetplekke, en dinge om te sien en doen. Tietiesbaai, was 'n wonderlike ervaring."

St. Helenabaai, Weskus

Misty Dawn

"Rustige, ongerepte area. "

Yzerfontein, Weskus

Paradijs Sig

"Baie netjiese dorp. "

St. Helenabaai, Weskus

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Niks verkeerd met St Helenabaai nie. Daar's nie baie om te doen nie."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Lambertsbaai is 'n aangename dorpie met oulike restaurante en winkels. Voëleiland is ietsie lekkers om met die gesin te besoek."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Yzerfontein is a beautiful little hidden gem about 1 hour's drive from Cape Town. It is near enough to travel to for a break, but not too much travelling time involved. The town itself is nice and quiet."

Weskus

Gifberg Holiday Farm

"Gedurende April en Mei is die beste weersomstandighede vir 'n wegbreek."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Dit is 'n stil en rustige plek om te ontspan."

Paternoster, Weskus

Oppidraai A

"Paternoster is 'n liefike vissersdorpie waar die mense nog vriendelik teenoor toeriste is. A+ bestemming!"

St. Helenabaai, Weskus

Onze Uitzicht

"Pragtige dorp, was baie beïndruk met ons eerste besoek aan St. Helenabaai. Het die Weskus baie geniet en wil vir seker volgende jaar baie graag weer teruggaan."

Yzerfontein, Weskus

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is beslis ons keuse vir verdere aftrede. Strand is so mooi en skoon en die omgewing pragtig. Beplan beslis om so oor 4 jaar daar te koop."

St. Helenabaai, Weskus

The Tiki Hut

"Not much to do in the area. Had to go to Langebaan to do something and go to a restaurant."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Ons was baie beïndruk met die groot en goedtoegeruste Spar!"

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Min plekkies om te sien maar plekkies soos Isabella en Roestyd maak op daarvoor. Ons het baie lekker daar gekuier."

Paternoster, Weskus

La Baleine Beach House Collection

"Pragtige plek en rustig. Wees net versigtig vir die rondloop-honde wanneer jy met jou honde kinders stap."

Paternoster, Weskus

Milky Way

"Excellent place to visit if you like to relax completely and need space to breathe. Great restaurants."

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"Never been to a town as tidy as Yzerfontein."

Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation

"Definite restaurants to visit for Seafood and Cocktails are Isabellas and Weskus Kombuis. Bought some beautiful seashell windchimes from a creative individual outside of Isabellas. Please support the local entrepreneurs."

Yzerfontein, Weskus

EngelZicht Self-catering Villa

"Yzerfontein is 'n veilige dorpie en is sentraal geleë vir wyn- en bierproe, en vele meer in en om Darling. Langebaan/Paternoster na die noorde en Kaapstad na die suide is nie meer as 'n uur se ry."

Velddrif, Weskus

Weskusverblyf

"Lekker familie dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel

"Fantasties en word hoog aanbeveel."

Dwarskersbos , Weskus

Skillie on the Beach

"Rustige dorpie met lieflike strand."

Velddrif, Weskus

Old Cape on the Marina

"Pragtige en vriendelike dorp. Naby die see en ander oulike dorpe."

Yzerfontein, Weskus

Hip-Nautic

"Mooi, skoon en rustige see-dorpie."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Nie veel om te doen as jy nie die see as trekpleister gebruik nie. Dit is egter hoekom mense daarheen gaan en dan kan jy jou gate uit geniet."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang