Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6292 resensies.
"Klein dorpie met beperkte aktiwiteite vir kinders, maar baie lekker as jy rustigheid en stilte soek."
"Yzerfontein is 'n klein Weskusdorpie wat 'n rustige atmosfeer skep. 'n Ware besoekpunt vir besige mense wat 'n bestemming soek om te rus, ontspan en die seelug in te asem."
"We travelled to Velddrif to look at properties and have bought in one of the Atlantic developments."
"'n besoek aan voëleiland is 'n moet. Isabella's restaurant op die hawe het massiewe borde kos met die lekkerste hoender, reis en soet patats en gemengde groente met kaassous."
"Vandat ek klein was het ons Strandfontein as 'n gesin besoek en so sal ek met my baba jaarliks Strandfontein toe gaan. Goue herinneringe. "
"Lambertsbaai is 'n heerlike toeristebestemming gaan al vir 27 jaar elke jaar daar vakansie hou."
"Almal laat jou welkom voel en asof jy al jare inwoners daar is. Die gemeenskap is ongelooflik. "