Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Isabella's en die Muisbosskerm was tops soos altyd!"

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Baie mooi en rustige plek."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Baie rustige dorpie met 'n pragtige hawe gebied en voëllewe."

Elandsbaai, Weskus

House McIntosh

"Nog baie platteland."

St. Helenabaai, Weskus

Harbour Views

"Very beautiful and not so busy."

Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16

"Ons hou van Yzerfontein want dit is net 'n uur vanwaar ons bly. 'n Mens kan uitry na omliggende dorpe soos Darling, Paternoster, Langebaan, ens."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"The wind was hectic the Friday."

Lambertsbaai, Weskus

Bougain Villa

"Ideaal vir 'n rustige wegbreek. Nie baie aktiwiteite nie, maar lekker vir stap en seetoe gaan."

Strandfontein, Weskus

WesKus PanDokkies

"Rus en vrede met groot strande."

Yzerfontein, Weskus

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"Ons het 'n sagte plekkie vir Yzerfontein en probeer so gereeld moontlik daar kuier."

St. Helenabaai, Weskus

Visvanger Self-catering

"Pragtige kusdorpie met vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Lovely little town."

Velddrif, Weskus

Netan-El Self-catering

"Baie lekker rustige dorp. Die ideale plek om te ontspan."

Paternoster, Weskus

Sea Castle 1

"Lieflike, stil kusdorpie. Love die lang oop strand."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Almal moet die plekkie kom besoek. Pragtige plek en doen jou siel goed."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 3

"Sal baie graag Lambertsbaai weer wil besoek. Die oornag-slaap daar was hopeloos te kort."

Paternoster, Weskus

Graaitjie

"Book at Leeto restaurant and order your bread from the Hobnobbery."

Vredendal, Weskus

Belle Ombre Gastehuis

"Daar is net 1 restaurant in Vredendal wat oop is saans. Die naburige dorp Strandfontein het geen restaurante gehad wat oop was nie (daar is 2). Ons kon wel Vanrhynsdorp toe ry, daar is 'n Red Ox restaurant wat ons kan aanbeveel."

Velddrif, Weskus

Riverview

"Weskus se mense baie vriendelik en gaaf."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Hou dit eenvoudig sonder enige onnodige uitbreiding en dit sal altyd op my lysie wees."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Restaurante: Die nuwe Roestyd en opgedateerde Isabella's is puik."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Yzerfontein is 'n pragtige, skoon vakansie dorp!"

Velddrif, Weskus

The Liferboat

"Velddrift sal in sommiges se behoeftes voorsien, maar talle sal teleurgesteld weggaan."

Velddrif, Weskus

Die Wilde Gans

"Altyd 'n welkome bestemming."

Paternoster, Weskus

Dis Beau-tie-ful

"Wonderlike wegbreekplek, kon weer asemhaal."

St. Helenabaai, Weskus

The Nels - Cabins with a View

"Ek is van die Weskus en St Helenabaai sal altyd een van my gunsteling bestemmings bly. As jy 'n wegbreek soek van die stadslewe is St Helenabaai 'n goeie opsie. Die mense is vriendelik en daar is baie akkommodasie waar jy kan ontspan of jy kan ook net gaan vir 'n dag by die see. Die strand is glad nie vol nie."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang