Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Heerlike seedorpie. "

Yzerfontein, Weskus

Tweede Wind

"Yzerfontein is 'n klein Weskusdorpie wat 'n rustige atmosfeer skep. 'n Ware besoekpunt vir besige mense wat 'n bestemming soek om te rus, ontspan en die seelug in te asem."

Yzerfontein, Weskus

C Bobbejaan

"Pragtige plek!"

Paternoster, Weskus

Baywatch Villa and Cottage

"Baie eetplekke, lang stapstrand, interessante winkeltjies."

Vredenburg, Weskus

Nina's Guesthouse

"Sal eerder in Saldanha bly. By die see natuurlik."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"We travelled to Velddrif to look at properties and have bought in one of the Atlantic developments."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"'n besoek aan voëleiland is 'n moet. Isabella's restaurant op die hawe het massiewe borde kos met die lekkerste hoender, reis en soet patats en gemengde groente met kaassous."

Velddrif, Weskus

Laaiplek Hotel

"Lekker naby naburige kusdorpies."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Baie mooi dorpie. "

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"The smell of the ocean never gets old!"

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"Very nice and laidback town. Perfect for de-stressing."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is 'n definitief wanneer mens aan die Weskus is."

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Gaan besoek asb. die fairy sanctuary in Jacobsbaai."

Yzerfontein, Weskus

Chez James

"Is the place to clear your mind and reset yourself."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Plekkie het maar agteruit gegaan vandat ek laas daar was. "

Strandfontein, Weskus

Dikbek Se Plek

"Vandat ek klein was het ons Strandfontein as 'n gesin besoek en so sal ek met my baba jaarliks Strandfontein toe gaan. Goue herinneringe. "

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Rustige dorpie met mooiste natuur. 'n Plekkie om uit te rus."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Great coastal town, only hours drive from Northern Suburbs."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Dit was nog altyd 'n plek so na aan ons hart!"

Lambertsbaai, Weskus

96 Strand Beach House

"Lambertsbaai is 'n heerlike toeristebestemming gaan al vir 27 jaar elke jaar daar vakansie hou."

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Almal laat jou welkom voel en asof jy al jare inwoners daar is. Die gemeenskap is ongelooflik. "

Paternoster, Weskus

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"So 'n klein plekkie met so baie om te doen en sien. Beveel die Wow-e-bikes aan! Dit was 'n uitmuntende avontuur."

Velddrif, Weskus

Fisherman's Rest

"Sal definitief weer 'n draai kom maak."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"Altyd winderig."

Paternoster, Weskus

Bokkoms Guest Flat

"Vriendelike en witty mense wat op Paternoster bly. Die dorpie is nog ongekunsteld en het restaurante met die mees fantastiese seekos. Oulike winkeltjies. Lekker lang strand om op te stap en 'n bonus is dat honde los kan rondloop. Bykans alle restaurante is troeteldiervriendelik."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Dit bly 'n juweel, en mens hoop dat dit nie 'n oorvloed van mense gaan kry soos ander Weskusdorpe wat net pryse laat styg nie."

Blad
Blad 66 - Wys 1951 tot 1980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang