Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 1122 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 1122 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 100 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Karoo, Noord-Kaap

Kom ervaar 'n plaasvakansie vir die hele gesin met 'n tikkie Karoo-gasvryheid. Die uitgestrektheid van die Karoo laat 'n mens nederig voel en die stille prag is innemend. Die sterrehemel is betowerend. Die Groot Kar...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond. Ongelukkig word gaste nie toegelaat om hier te kamp nie. Daar is 26 ruim kamers en elke k...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Groot-Karoo, Karoo

Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 10 mense in 3 slaapkamers akkommodeer en het 'n lekker plonspoel vir die warmer Karoo-dae. Kalkfontein...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Of jy nou vakansie hou of weens sake reis, kan jy hier by GaMamadi Guest Farm naby aan Drie Susters kom ontspan. Die gasteplaas is 800 m van die N1 af, op 'n rustige, pragtige en eko-vriendelike Merinowol-skaap- en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Noord-Kaap

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-chalets en 6 kamers in di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Die Nel gesien verwelkom jou graag by Wolvekraal, 'n Karoo-gasteplaas. Wolvekraal is slegs sowat 10 minute vanaf die dorpie Prins Albert en 36 km vanaf die N1. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die ...


Gastehuise binne 200 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R310
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Joalani Gasteplaas is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied akkommodasie in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Die Windpomp @ Loxton Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede. Verblyf word in 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Beaufort-West gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Beaufort-West akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Beaufort-West akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]