Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (71)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 964 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 964 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve is 'n werkende wild- en gasvryheidsplaas net 8 km vanaf Beaufort-Wes. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n oornaggas asook 'n onvergeetlike ervaring vir 'n gesin of vakansieganger. Gaste kan...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Beaufort-Wes

Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte oor Beaufort Wes en die wye Karoovlaktes. Dié pragtige lodge is op die oop vlaktes van die Suid-Afr...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Lodge in Beaufort-Wes

Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo geleë, net van die N1-hoofweg af en 15 km suid van Beaufort-Wes. Die lodge bied 'n swembad buite, braaigeriewe en 'n speelplek vir kinders. Akkommodasie beskik oor volledig inge...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Badshoek is op 'n plaas buite Beaufort-Wes en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende op soek na ’n wegbreek. Dié verblyf behels verskillende opsies waarvan gekies kan word. Elke eenheid is geskik ...


Wildsplase binne 100 km vanaf Beaufort-Wes

40% af Aanbod!
VanafR5 500
R3 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Groot-Karoo, Karoo

Roam Privaat Wildreservaat is ’n lodge met verblyf wat alles insluit. Dit is op ’n plaas van 5000 hektaar in die Karoo. Die lodge bied gaste ’n tikkie plattelandse luuksheid in die hartjie van die Karoo. Ver...

Vanaf
R3 785
per nag, vir 5 mense
Wildsplaas in Groot-Karoo, Karoo

The Old Stables is in basiese verblyf omskep vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf sonder enige fieterjasies. The Old Stables front na 'n groot rivierbedding en word omring deur akasiabome wat lekker skaduw...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Lodge in Groot-Karoo, Karoo

Khulu Umzi Self-catering Game Lodge bied verblyf op 'n lieflike plaas minder as 2 uur se ry vanaf Beaufort-Wes. Die rustieke plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers....


Wildsplase binne 200 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Karoo

El Yolo One is 'n gasteplaas wat aan die voet van die Swartberge in die Groot Karoo geleë is. Ons gaste kan met verskeie plaasdiere soos beeste, skape, kalkoene, eende, ganse, poue en hoenders kennis maak. Let asb....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verb...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Beaufort-West wildsplase blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Beaufort-West akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Beaufort-West akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za