Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1333 resensies.

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Dankie Beaufort-Wes."

Beaufort-Wes

Little Green World

"Eet die Karoo-skaapvleis. Dis heerlik."

Beaufort-Wes

Rus-i-Biki

"Goeie oorstaanpunt."

Beaufort-Wes

Beautiful Betty B&B

"Goeie oorslaappunt."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Skoon, netjiese juweel van die Karoo."

Beaufort-Wes

Little Lamb

"A good place to sleepover on your way to Cape Town. Not much to do there. People of Beaufort West are friendly."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Ons het slegs oorgeslaap op pad na Gauteng. Spur het aan alle verwagting voldoen het."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Goeie oornagplek vir reis tussen Kaapstad en Gauteng."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Die dorp is 'n gewilde oornagstop weens sy ligging."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie interessante dinge in die dorp. Dit het effens agteruitgegaan vandat ek laas daar was."

Beaufort-Wes

Sleep @ 74

"Beaufort West itself might not have that much to offer, but the surrounding area has so many hidden attractions that a few extra days are well worth it."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Die 4 Sheeps restaurant was wonderlik met heerlike aandetes. Die dorp is skoon en dit lyk sommer lekker om daar te kuier."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes is 'n gerieflike oornagplekkie."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Mooi dorpie om te oornag. "

Beaufort-Wes

En Route

"Daar is niks te doen in Beaufort-Wes behalwe oorslaap en aanry nie, perfekte pitstop vir rus en verder ry."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Pragtige oudtydse dorpie met ou Kaapse huise en kerke."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Baie lekker dorp met pragtige gastehuise."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Great to visit the Karoo National Park and the surrounding areas."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Dit is altyd lekker om in Beaufort-Wes oor te slaap en daar is baie om te doen indien jy tyd het."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Mooi plek. Slaap altyd in die dorpie oor as ons reis."

Beaufort-Wes

Dreams

"Die dorp is definitief baie skoner as toe ons in 2019 daar deurgery het. Strate is skoon, min bedelaars op straat (hoop hulle het vir hulle skuilings gereël). Sal graag volgende keer bietjie langer wil bly en weer die dorp deurkruis en by die museum aangaan en 'n paar van die nuwe restaurante wil probeer. Daar was beslis effense vooruitgang die afgelope 2 jaar in die dorp."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"What we saw briefly I could not see much on offer as a travel destination."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes in opsig self is nie 'n fantastiese toerismebestemming nie. Die dorp is duidelik onder swak munisipale bestuur. Baie boemelaars en hawelose mense op straat wat lastig is. Daar is wel uitstekende gastehuise en oornagplekke wat handig is vir 'n lang reis Kaap toe."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Ken dit nie. Net vir my 'n baie goeie oorslaapplek met my terugkoms na Kaap vanaf Gauteng."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Lieflike Karoodorp."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Pragtige dorpie."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Oulike dorpie om oor te slaap op pad Kaap toe, die slaghuis was nice vir Karootjoppies."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Personally don't find the town appealing."

Beaufort-Wes

Dreams

"Baie slaggate in paaie. "

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Het ons verbaas, mooi skoon. "

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang