Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bo-Kaap
5/5
volgens 1 resensies

Lees regte resensies van Bo-Kaap van 1 geverifieerde gaste

Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Apple

Selfsorg in | Bo-KaapBo-Kaap
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense

Apple is ’n kleurvolle, geskiedkundige Kaaps-Georgiaanse meenthuis wat tussen 1790 en 1825 gebou is, wat in die har...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 324
per nag, vir 2 mense

Hotel Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n bekoorlike gastehuis. Hotel Charl...

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 324
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Cape Town Lodge Hotel bied B&B-verblyf in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Die hotel is ideaal vir sakereisige...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 159
R1 159 R753
per nag, vir 2 mense

The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 159
R1 159 R753
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë teen die hange van die Seinheuwel Natuurreservaat met 'n uits...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt i...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 460
per nag, vir 2 mense

Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied 'n unieke en historiese ervaring. Ons historiese w...

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 650
per nag, vir 6 mense

Designer Heritage Villa is 'n moderne, luukse woonstel op die Deepest Darkest Art Gallery in die hartjie van De Wat...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R7 650
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boe...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Kroeg
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Rodge Lodge is ’n knus gastehuis in sentrale Kaapstad. Dit is in die kleurvolle, ouwêreldse Moslem-Maleise kwartier...

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Geen Rook Binnenshuis
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem