Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3421 reviews.
"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."
"Shoe, wat kan 'n mens nou nie sê oor Franschhoek nie?! Ons het soveel moontlik probeer doen, van chocolate tasting en lesson, massages by Camelot Spa Franschhoek, tot horse back riding terwyl ons wingerde besoek het. Glo my, ons was lekker seer na daai perderit, maar was dit alles die moeite werd. Mens spoil jouself so nou en dan, as jy so lekker sjef-kosse en -disse wil eet. "
"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."
"Stellenbosch is pragtig, skoon en 'n baie lekker plek om tyd te bestee. "
"Die ligging van Brandwacht is perfek en asemrowend. Baie stil en netjiese gebied, dis nie te ver van die dorp nie en is 'n welbekende gebied."
"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."
"Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives."
"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."
"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "