Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."

Strand, Boland

Loddeys Guest House

"Baie mooi, rustige vakansiebestemming, met goeie ligging."

Paarl, Boland

Modderkloof Farm Accommodation

"Mense baie vriendelik. "

Paarl, Boland

A'Queenslin Guesthouse

"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."

Worcester, Boland

The Prime Spot

"Baie wynplase in die omgewing."

Stellenbosch, Boland

Languedoc Farm

"Absolutely LOVE Stellenbosch - so beautiful, with so much to do and see!"

Paarl, Boland

Mooi Bly

"Baie om te doen! Spice Route was fantasties! "

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Baie goeie eetplekke om van te kies."

Klapmuts, Boland

Tuinhuis

"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."

Riebeek-Kasteel, Boland

Shades of Provence

"Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel."

Riebeek-Kasteel, Boland

Shades of Provence

"Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"'n Weer-besoek-bestemming!"

Tulbagh, Boland

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

"Pragtige klein dorpie wat se karakter baie goed bewaar word."

Klapmuts, Boland

Tuinhuis

"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Mooiste dorp in die land."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."

Paarl, Boland

De Wingerd Wijnland Lodge

"Small town and very clean. Atmosphere is very good for a holiday."

Strand, Boland

Odeon Beach Break

"Dit is lekker sentraal na die toeriste bestemmings bv. Kaapstad , Franschhoek, Stellenbosch en selfs Hermanus."

Franschhoek, Boland

Franschhoek Country Cottages

"Wil daar aftree. Mal oor die dorpie en ligging. Sal weer besoek."

Courtrai, Boland

Seventeen Lillies

"Uitstekende ligging."

Worcester, Boland

Suné's Self Catering

"Heerlik om die wynplase en oulike dorpies soos Rawsonville te besoek. Uitmuntende berge. Oulike padstalle. "

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Die Rawsonville omgewing is baie mooi met heelwat kelders en restaurante wat besoek aangenaam maak."

Tulbagh, Boland

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Tulbacgh is 'n pragtige dorp, omring deur berge, en het 'n ryke en interessante geskiedenis. Die mense het ek baie gaaf, vriendelik en behulpsaam gevind. Afgesien van die pragtige natuurskoon, is hier pragtige, ou geboue om te besigtig; asook 'n wye verskeidenheid besondere plekke om te besoek."

Franschhoek, Boland

Franschhoek Country Cottages

"Bied die toeris werklik baie. Natuurskoon, kuns, wyn, heerlike restaurante."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Die dorp is baie mooi en daar is baie plekke om te besoek."

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang