Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3421 resensies.

Worcester, Boland

Linge Longa

"Gaan definitief weer terugkom."

Die Boord, Boland

Curious Giraffe

"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."

Stellenbosch, Boland

Groenvlei Guest Farm

"Baie oulike, rustige dorpie en oulike winkeltjies."

Tulbagh, Boland

Manley Wine Estate

"Pragtige klein dorpie."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"Great to cycle and relax - all in one destination. "

Worcester, Boland

Esperance Farmstay @ Manor

" Ons het Oesfees by bygewoon en dit terdeë geniet."

Ceres, Boland

Rhodene Farm Cottages

"Ons het probeer by alles uitkom maar die tyd was ongelukkig net te kort."

Franschhoek, Boland

Le Manoir de Brendel Guesthouse

"Shoe, wat kan 'n mens nou nie sê oor Franschhoek nie?! Ons het soveel moontlik probeer doen, van chocolate tasting en lesson, massages by Camelot Spa Franschhoek, tot horse back riding terwyl ons wingerde besoek het. Glo my, ons was lekker seer na daai perderit, maar was dit alles die moeite werd. Mens spoil jouself so nou en dan, as jy so lekker sjef-kosse en -disse wil eet. "

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Paarl is baie sentraal en goed geleë vir wynliefhebbers."

Wellington, Boland

Olifantskop Cottage

"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."

Bovlei, Boland

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"Pragtige toeristebestemming. Hou dit so."

Ceres, Boland

Die Kloof

"Pragtige dorp en omgewing!"

Stellenbosch, Boland

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Stellenbosch is pragtig, skoon en 'n baie lekker plek om tyd te bestee. "

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Die ligging van Brandwacht is perfek en asemrowend. Baie stil en netjiese gebied, dis nie te ver van die dorp nie en is 'n welbekende gebied."

Die Boord, Boland

Absolute Bosch Guest House

"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"Baie mooi en lekker!"

Riebeek-Kasteel, Boland

Shades of Provence

"Glad nie kindervriendelik nie."

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Heerlik gebly, geëet en 'n baie vriendelike dorp en stad."

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Puik bestemming vir 'n wegbreeknaweek."

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives."

Hermon, Boland

Du Vlei

"Pragtige plek!"

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Naby genoeg aan al die Wynroetes en nie te duur nie!"

Stellenbosch, Boland

Evergreen Manor and Spa

"Baie lekker dorp, heerlike eetplekke."

Die Boord, Boland

Curious Giraffe

"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "

Die Boord, Boland

Absolute Bosch Guest House

"Baie mooi area om tuis te gaan!"

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang