Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3398 resensies.
"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "
"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"
"Ek glo daar is seker mooi plekke, maar ek het nie veel rondgekyk nie. Waar ek was, was dit onveilig."
"Lochenerhof is 'n veilige, gevestigde woonbuurt wat naby die see, winkelsentra en wynroetes geleë is."
"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
"Jammer ons het nie by die strand uitgekom nie en die roomysplek op strandweg. Eetplekke is ook baie lekker."
"I would recommend you add your name to the road board as you come off the N1 onto Jan van Riebeeck, so people would know which way to travel. Some of us don't have sense of direction."
"Dis 'n bietjie ver van Kaapstad en sy aktiwiteite, maar 'n wonderlike bestemming op sy eie."
"Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination."
"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
"Fantastiese vakansiedorp, netjies en heerlike kuierplekke en Fat man Restaurant, wow, puik kelners. De Akker-hulle se platter enige tyd. Een woord: amazing."