Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Heerlike strandoord - wind het gewaai by tye, maar ons kon die strandgebied besoek."
"Die Strand is een van my gunsteling-vakansieplekke om te besoek en te herlaai. Daar is baie omliggende plekke om te besoek wat minder as 'n halfuur se ry weg is. Skoolvakansie tye is natuurlik is redelike sirkus en jy moet seker wees jy het 'n plek soos Pebble Moon om weg te kom van die miernes."
"As jy 'n naweek weg van die stad se gedruis wil hê, is Riebeeck Kasteel en Riebeeck Wes perfek. Riebeeck Wes is stil, en bied die nodige sielsrus om te ontspan van die stad se gejaag."
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
"Baie mooi area, en baie stil. Ligging baie toeganklik tot verskeie fasiliteite. Prag ou bome. "
"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."
"Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable."
"Strand is looking stunning with their new boardwalk and the beach looks clean and maintained."
"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."