Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Breederiviervallei
4.4/5

Lees regte resensies van Breederiviervallei van 1629 geverifieerde gaste.

Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei akkommodasie

Bladsy 5 - 176 uit 249 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









The Lark @ De Weiglhuys Farm

Selfsorg in | Tulbagh, TulbaghBreederiviervallei
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. D...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Klipheuwel Cottage is 'n kothuis in die Hexriviervallei. Verblyf sluit die Klipheuwel Kothuis in wat slaapplek vi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Rassies is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis met sy eie ingang aan die voet van die Skurweberge in Prince Alfred ...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)

Mont Rouge Cottages

Selfsorg in | Tulbagh, TulbaghBreederiviervallei
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 2)

Mont Rouge is 'n natuurjuweel en net 120 km buite Kaapstad in Tulbagh geleë met sy ryk Kaap-Hollandse erfenis. Die ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)

Villa Tarentaal

Selfsorg in | Tulbagh, TulbaghBreederiviervallei
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rusti...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)

Beagle's Inn

Selfsorg in | Ceres, CeresBreederiviervallei
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense

Beagle's Inn is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Ceres. Dit het 'n privaat ingang en is ideaal vir o...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense

Ceres Peak

Selfsorg in | Ceres, CeresBreederiviervallei
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense

Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaura...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense

Fonteintjiesberg Cottage is net buite Worcester teen die Waaihoekberge. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige we...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense

De Goede Hoop Farmstead is in die Breederiviervallei tussen Worcester en Villiersdorp. Dit is op ’n plaas waar wyn,...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)

Under Oak Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas naby Wolserley en die Breederiviervallei. Die kothuis is omring ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem