Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ceres (17)
De Doorns (2)
Paglande (3)
Prince Alfred Hamlet (5)
Rawsonville (10)
Slanghoek (2)
Touwsrivier (2)
Tulbagh (52)
Wolseley (5)
Worcester (52)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (178)
B&Bs (11)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Breederiviervallei

4.4 / 5  
volgens 869 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 869 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei Wildsplase

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Worcester, Breederiviervallei

Reeds Country Lodge Christian Retreat is langs die R43 net 15 minute vanaf Worcester geleë. Die lodge het 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede, ideaal vir gesinne en vriende. Daar is 4 gesinseenhede, asook wittebroo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Breederiviervallei

Amathunzi is in 'n 3100 hektaar, ongerepte reservaat buite Robertson geleë. Dit is ideaal vir wild- en voëlkykers en die ontsagwekkende berge skep 'n luisterryke agtergrond. Natuurliefhebbers stroom hierheen om di...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tulbagh, Breederiviervallei

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot v...

Vanaf
R3 290
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei

Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsriver, Wes-Kaap. Betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en wild skets die toneel op dié reservaat. Die reservaat is 'n 10 000 hektaar-bewaringsgebi...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Breederiviervalleite sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 180 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 100 km vanaf Breederiviervallei

Vanaf
R4 794
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaan 10 000 ha in die Ceres-Karoo en is die tuiste van 'n hele rits wildspesies, soos sebras, seekoeie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Lord's Guest Lodge kyk uit oor die uitgestrekte vallei en op die berge in die verte. Dis bo die Koningsrivierheuwels tussen Robertson en McGregor geleë, net langs die R62, Lord’s Guest Lodge verwelkom gaste in 'n...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paarl, Wes-Kaap

Tussen die prentjiemooi wynlande van die historiese Paarl- en Franschhoekvallei, lê Boschenmeer Grande Lodge, omraam deur die majestueuse Drakensteinberge en die bekende 'Paarl Rock'. Die lodge bied 'n rustige ligg...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Franschhoek, Wes-Kaap

La Cotte Orchard Cottages bied bekoorlike eenhede en is in die historiese dorp Franschhoek geleë. Dié perseel het 'n prentjiemooi uitsig op die berge en wingerde in die verte. La Cotte Orchard Cottages beskik oor...

20% af Aanbod!
VanafR1 380
R1 104
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge voorsien bed en ontbyt en is geleë in Greyton, 'n bekoorlike dorpie net 'n entjie van Roete 62 af in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike, stylvolle akkommodasie wat naby...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Breederivier Vallei wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Breederivier Vallei akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Breederivier Vallei akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za