Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
46 lekke plekke om te bly
De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg geleë op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad e...
Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase ...
The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste...
7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit i...
Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en...
Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal gel...
Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om s...
Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, el...
Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Ovist...
Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil ...