Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1029 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1029 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg

Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is in Colesberg in die Noord-Kaap en die area is bekend vir sy voetslaanroetes, museums en ikoniese besienswaardighede soos Doornkloof Reservaat, Anglo-Boere-oorlog-terre...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg op die N1, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Die lodge is perfek vir vakansiegangers en sakereisige...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Lodge in Colesberg

Nooitgedacht Guest Farm vorm deel van 'n merinoplaas 24 km wes van Colesberg. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek. Verblyf bestaan uit 2 kothuise wat plek het vir tussen 4 en 1...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Colesberg

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is op 'n wildsplaas 30 km vanaf Colesberg en die lodge kombineer warm Suid-Afrikaanse gasvryheid met die Karoo. Gaste kan loop waar hul voorwaders eeue gelede gelede geloop het...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hanover, Noord-Kaap

New Holme Nature Lodge bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg tussen Colesberg en Hanover geleë. Dit is die perfekte plek om te ontspan ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers. Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en...


Wildsplase binne 100 km vanaf Colesberg

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Oviston

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n 4200 hektaar-plaas wat in die suidwestelike Vrystaat en spog met pragtige sonsondergange, eindelose horisonne en absolute rus en vrede. Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karoo, Vrystaat

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas net 11 km van die dorpie Trompsburg af (120 km suid van Bloemfontein) op die N1 na Kaapstad. Dit is ook 'n wildplaas met springbokke, blesbokke, swartwildebeeste en gemsbokke wat on...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 12

Welkom by die Colesberg wildsplase blad - loer bietjie na ons groot versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Colesberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Colesberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za