Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dana Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dana Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 165 resensies.

Danabaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Rustige atmosfeer en mooi natuur. Stil en veilige strandgebied."

Danabaai

Ocean Wave

"Veilige, skoon woongebied."

Danabaai

Paradise Found

"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."

Danabaai

Altelekker by die See

"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."

Danabaai

Villa Chanté

"Baie mooi en stil plekkie."

Danabaai

Arendsnes

"Rustige stranddorpie, naby Mosselbaai en ander vakansieplekke."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Lekker stil dorpie en baie veilig."

Danabaai

Huisie by die see

"Danabaai is die perfekte vakansie plek met kleinkindertjies of as jy wil rustigheid hê. Die klimaat is baie stabiel en die strande is ongelooflik netjies. Danabaai is 'n privaat dorpie wat oor alle nodige winkeltjies beskik (van 'n OK Foods tot 'n wassery). Baie oulike dorpie."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Sal definitief weer gaan."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Dana Bay is absolutely awesome, I will be returning as soon as I can."

Danabaai

Jolienselfsorg

"Danabaai is 'n pragtige kusdorpie, met 'n lieflike lang strand."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!"

Danabaai

Jolienselfsorg

"Rustig, groter as verwag. Bokkies wat tussen huise wei skep baie aangename atmosfeer."

Danabaai

Dana Bay B&B Guest House

"Pragtige dorp. Goeie vakansiebestemming - naby Mosselbaai."

Danabaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Pragtige klein plekkie."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem