Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

33% af Aanbod!
VanafR2 360
R1 573
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai, Wes-Kaap

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 096
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is. Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versig...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

African Dreams is 'n gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. African Dreams...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Cape Rose Cottage word deur Pam en Steve bestuur en hulle nooi almal uit om die gasvryheid en luukse verblyf te kom geniet. Dié kothuis is in Kampsbaai geleë en spog met asemrowende panoriese uitsigte oor die Atla...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Drie Ankerbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drie Ankerbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drie Ankerbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za