Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR770
R578
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Drie Ankerbaai

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat ...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Drie Ankerbaai

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Centurion Hotel K...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Cape Standard bied boetiekverblyf in 'n gastehuis naby Clifton se strand en die Kaapse middestad. Dis in 'n stil straat in Groenpunt en ontwerp om gerief te bied. Ligte materiaal en moderne meubels maak elke indiv...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet. Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansiegangers sowel as sakereisigers. Die verblyf is stapafstand vanaf die Waterfront en die stadion. Die ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Cape Nelson is ideaal geleë in Seepunt binne stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Verder is dit naby aan die nagklubs, stadskern, KIKS, die V&A Waterfront, Tafelberg en die beste strande in Kaapsta...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Jambo Guest House is in 'n doodloopstraat teen die voet van Seinheuwel in Groenpunt geleë. Hierdie ongelooflike gastehuis het 4 gastekamers in 'n subtropiese, omheinde tuin in die hartjie van Kaapstad. Akkommodas...

25% af Aanbod!
VanafR980
R686
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Olive Gastehuis is nie 'n gewone gastehuis nie. Dit is 'n Afrika-ervaring wat visie, styl en glans uitstraal soos geen ander nie. Hierdie gastehuis bring 2 wêrelde saam - Suid-Afrikaanse elemente en 'n tikkie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Drie Ankerbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drie Ankerbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drie Ankerbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]