Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Franskraal

Franskraal B&B is geleë in die beskutte kusdorpie Franskraal, langsaan Gansbaai en Kleinbaai en reg teen die water. Die verblyf bied manjifieke, onbelemmerde see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en binne seisoe...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 41 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Franskraal

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Gansbaai, Wes-Kaap

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Gansba...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai by Gansbaai se ingang. Dié omgewing is bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede en die witdoodshaaie. Daaar is 3 ruim kamers wat elkeen uniek versier is en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die noordkapperwalvisse, grootwithaaie, sonnige strande en ongerepte natuurlike skoonheid. Verblyf word a...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Walkerbaai is een van die vernaamste bestemmings vir dolfy...

50% af Weeksdae!
VanafR3 100
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus. Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers met koningingrootte- of koninggrootte-beddens en het elkeen 'n en suite- of oopplan-badkamer. De...


B&Bs binne 50 km vanaf Franskraal

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Pearly Beach, Wes-Kaap

The-Ark B&B is geleë in een van die oudste geboue teen Pearly Beach se hoogste duin. Pearly Beach is 'n dutjiesdorp met lang wit strande en 'n vreedsame atmosfeer. Verblyf hier is ideaal vir vakansiegangers en sake...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Stanford, Wes-Kaap

Stanford View is 'n lieflike B&B op die pragtige Stanhaven Landgoed in Stanford waar gaste fantastiese berg-uitsigte kan geniet. Stanford skuil aan die voet van die Kleinrivierberge in die Wes-Kaap se Overberg-stree...

Vanaf
R4 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Wes-Kaap

Mosselberg on Grotto Beach is 'n 5-ster boetiek-villa wat in Hermanus in die Wes-Kaap geleë is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na stylvolle akkommodasie en warm gasvryheid na aan 'n versk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]