Resensies van Grabouw

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grabouw bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 44 resensies.
Sylvana F. - 20th August 2019
staying in Grabouw
Need to have more private taxis or Uber.
Cisca B. - 12th August 2019
staying in Grabouw
Die wynplase is wonderlik en die Railway Market 'n groot plus. Die Krimi Fest is 'n briljante konsep en iets wat ek weer sal bywoon. Dit kom wel voor asof die dorp se infrastruktuur 'n bietjie aandag kort (paaie, netheid, ens.).
Carmen G. - 23rd July 2019
staying in Grabouw
Very leafy, tranquil suburb.
Erika S. - 12th June 2019
staying in Grabouw
'n Lekker plek - sal graag die wandelroete wil stap!
Maeder L. - 6th June 2019
staying in Grabouw
Sal moet gaan kyk en ervaar.
Leoni S. - 13th May 2019
staying in Grabouw
Die omgewing is sommer so vanself mooi, wonder om te probeer. Daar is baie plekkies om te sien en te besoek. Definitief die moeite werd.
Francois P. - 6th May 2019
staying in Grabouw
Ideale uitkoms as jy bietjie wil bergfiets ry en die natuur geniet.
Diederick R. - 24th April 2019
staying in Grabouw
Baie klein, maar ook baie om te doen en te sien. Veral die kosplekke in die omgewing is ongelooflik goed!
Frik D. - 16th April 2019
staying in Grabouw
Pragtige omgewing en wynproe geleenthede.
Benjamin V. - 16th January 2019
staying in Grabouw
Relaxing environment!
Rowan Louise B. - 18th December 2018
staying in Grabouw
Very nice.
Shan Wolsky W. - 11th December 2018
staying in Grabouw
You need taxis or Ubers!
Lana R. - 20th November 2018
staying in Grabouw
Grabouw is filled with spectacular views, from the mountains to the river to the greenery, the sounds of nature all around you. What more could you ask for. You feel safe and you are safe. Quaint and humble surroundings, very friendly and warm people.
Martie H. - 18th November 2018
staying in Grabouw
Close to Cape Town and easy drive to other surrounding areas.
Sabine M. - 14th November 2018
staying in Grabouw
Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome.
Elmarie S. - 13th November 2018
staying in Grabouw
Pragtig.
Annedien D. - 12th November 2018
staying in Grabouw
Die Elgin omgewing is 'n juweel van 'n plek. Baie lieflike kuierplekke.
Helet W. - 7th November 2018
staying in Grabouw
Die omgewing rondom Grabouw is asemrowend mooi en die fietsryfasiliteite is van wêreld gehalte. Die Penegrine padstal is vir ons altyd 'n groot hoogtepunt en daar is klomp wynplase om te besoek. Ongelukkig is die dorp self verskriklik vuil. Ek voel onveilig in die dorp al ry ons net daar deur.
Andrea V. - 2nd October 2018
staying in Grabouw
Lieflike plek met lekker baie padstallietjies en mooiste venues.
Mariaan K. - 1st October 2018
staying in Grabouw
Nooit besef watter mooi omgewing dit is nie en wat die plek alles vir die toeris bied nie. Daar lê die mooiste wyn- en vrugteplase in die omgewing.
Ella M. - 13th September 2018
staying in Grabouw
Grabouw is a nice place.
Rode D. - 11th September 2018
staying in Grabouw
So mooi area.
Marianne S. - 10th September 2018
staying in Grabouw
Grabouw bied baie vir die besoeker. Die nuwe Elgin Railway Market en lieflike wynkelders om te verken, Peregrine padstal en soveel meer. Puik vir stappers en bergfietsryers en nog soveel ander aktiwiteite.
Brigitte O. - 14th August 2018
staying in Grabouw
Daar is nie veel vir klein kinders om te doen nie. Miskien omdat dit winter is?
Mike M. - 22nd July 2018
staying in Grabouw
Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area.
Chris V. - 7th May 2018
staying in Grabouw
Lieflike plekkies om te sien en by te eet.
Marlene P. - 7th May 2018
staying in Grabouw
Wonderlik vir mtb-entoesiaste.
Alwin A. - 23rd April 2018
staying in Grabouw
Nuwe Elgin Railway Market uit die boeke.
Chris E. - 5th April 2018
staying in Grabouw
Die landelike gedeelte van Elgin baie mooi.
Edward T. - 8th March 2018
staying in Grabouw
Grabouw self is bietjie rof maar naby aan alles. So rondom Grabouw se dorp is daar baie om te doen.
Jade A. - 26th February 2018
staying in Grabouw
Beautiful place, gorgeous venues.
Franz R. - 27th December 2017
staying in Grabouw
Fine to stop off on the way to somewhere.
Johan J. - 26th December 2017
staying in Grabouw
Die dorp op 'n Vrydagmiddag is nie 'n aangename ondervinding nie. Te besig.
Retha F. - 11th November 2017
staying in Grabouw
Baie mooi omgewing. Sal beslis weer gaan.
Marietjie T. - 7th October 2017
staying in Grabouw
Dis eintlik meer Elgin Valley wat van waarde is.
Jacques M. - 26th September 2017
staying in Grabouw
Het by 'n paar plekke ingeloer: Hickory Shack - lekker kos, ciders sal ek 'n mis gee maar baie lekker stout; Almenkerk wynplaas was tops; Honingklip - great 4x4 roete en bierproelokaal.
Joy A. - 20th August 2017
staying in Grabouw
Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom.
Cori E. - 8th June 2017
staying in Grabouw
Ons wou rus en het nie juis na die dorp gegaan nie.
Megan M. - 19th December 2016
staying in Grabouw
Vriendelike dorpie met geskiedenis!
Chris V. - 22nd November 2016
staying in Grabouw
Grabouw bied 'n hele paar versteekte juweelwynplase, buiten die baie bekende Peregrine Padstal. Lekker plek, Afrikaans, minder hoofstroom as Stellenbosch. Puik!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bes[email protected]