Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 202 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 202 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Selfsorg-eenhede

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Greyton

Owl Lodge is in die rustige Overbergse dorpie, Greyton, geleë. Hierdie plattelandse selfsorghuis is aan die voet van die pragtige Riviersonderendberg Natuurreservaat in Parkstraat geleë en lei na die natuurreserva...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Greyton

Potato Patch Self-catering Cottage is 'n veelsydige grasdakkothuis wat stapafstand vanaf die middedorp is. Dit is 1 van 2 kothuise op die perseel en albei het hulle eie privaat area. 'n Gedeelte van Potato Patch is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greyton

On Top is 'n selfsorgkothuis wat in die rustige Overbergse dorpie, Greyton, geleë is. Hier aan die voet van die Riviersonderendberge, aan die bokant van Parkstraat, sal jy 'n plattelandse juweel ontdek. Die On Top-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greyton

Somerkoelte is 'n ruim huis met slaapplek vir 8 gaste in Greyton se hoofstraat. Die huis het 3 slaapkamers. Daar is ook 'n aparte vierde slaapkamer langs die huis wat oor 'n dubbelbed beskik. Die hoofslaapkamer in ...

30% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 100
R1 470
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton

Greyt House bied selfsorgverblyf in die hartjie van Greyton, in 'n beeldskone, stil en rustige omgewing, binne maklike bereik van al die plaaslike koffiewinkels, restaurante en supermarkte. Onbeperkte WiFi is beskik...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton

Marina Cottage is 'n romantiese kothuis vir 2 gaste in die hartjie van Greyton, net 50 m van die bekende Saterdagmarkie af en stapafstand vanaf restaurante en winkels. Die kothuis is baie rustig en stil en in 'n tui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greyton

Hierdie pragtige vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is sentraal in die rustige dorpie Greyton geleë. Die huis is smaakvol gemeubileer en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapka...

10% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Greyton

Poplier Huis bied verblyf in die Overberg dorpie Greyton, aan die voet van die pragtige Riversonderend Berg Natuurreservaat. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ooppla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greyton

PlumTree Guestique is in die rustige Overberg-dorpie, Greyton, geleë. Die selfsorghuis skuil aan die voorheuwels van die Riviersonderendberge Natuuurreservaat en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en ...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 850
R1 388
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton

Hearnshaw Cottage bied selfsorgverblyf is die bekoorlike dorpie, Greyton. Die perseel is ideaal naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe is. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Greyton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Greyton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Greyton akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]