Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
83 lekke plekke om te bly
Hout & About Guest House is 'n lieflike gastehuis in Houtbaai en is ideaal vir gaste wat die Kaap wil verken. Die ...
Chateau Neuf du Cap is 'n klassieke huis met 'n Franse styl in Houtbaai teen die hange van die pragtige Tafelberg. ...
Hout Bay Gem Family Duplex is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaaps...
Waterland Lodge is 'n lieflike gastehuis op 'n groot erf aan die oewer van die Houtbaairiver. Waterland Lodge bied ...
Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsba...
Cap Serein Guest House is hoog teen Houtbaai se berghange bo die vissershawe. Die enigste geluide wat jy sal hoor d...
Hout Bay Breeze is teen die heuwels van Houtbaai geleë en kyk oor die see en op die pragtige Chapmanspiek-rylaan. D...
Villa Amanzi bied gastekamers in 'n doodloopstraat in Harbour Heights, Houtbaai, wat 'n uitsig oor die hawe, baai e...
Poseidon Guest House is in die kusdorpie Houtbaai in Kaapstad geleë. Houtbaai word omring deur die welbekende Chapm...
Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol ver...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer